
Huwag Ka Lang Mawawala
Status
Ended
Network
ABS-CBN
Episodes
1 season · 50 eps
Language
Tagalog
Country
Philippines
Arnoldus Lodewyk Labuschagne, aanbieder van 'n adioprogram met "Pitkos vir die kulturele fynproewer" vaar die platteland in saam met sy klankman Basjan van der Westhuizen om material te versamel vir sy program. Stof, hitte en Basjan is Arnoldus, of Nols, soos hy ook genoem word, se grootste irritasies. Vir 'n maand lank is hy in Namakwaland aan al drie uitgelewer! Die kultuurtaak rus swaar op sy skouers maar diep onder die indruk van die groot verantwoordelikheid en sy baas se vertroue in hom pak hy die uitdaging aan. Dis droog in Namakwaland en wanneer die twee radiomanne boonop gestrand raak tussen die vryerige meisies moet hulle hul storie ken om op klankopnames te konsentreer
Cast
Tags & details
Links







