
show
Gautêng-alêng-alêng
TMDBApr 4, 2003
TMDB7
CreatorWillie Esterhuizen
Status
Ended
Network
SABC 2
Episodes
1 season · 13 eps
Language
Afrikaans
Country
ZA
Die G.A.T.T. Departement, die Gautengse Departement van Tenders en Toetse, word bestuur deur Frans Roos. Sy department is verskuif van die elfde vloer na die kelder, die personeel is van 33 na 3 verminder en hy rapporteer direk aan Me. Mammabolo, die "chair woman" van die raad. Die ander personeel bestaan uit Lulu Roux, die ontvangsdame, Koos Koekemoer, die seniortegnikus, en Dickey Abrahams, junior tegnikus. Koos se vrou, Bessie, is 'n boetebessie en sy is gereeld daar om op Koos te "check". Poena Pieterse is veronderstel om die department se bode te wees maar is byna voltyds besig om persoonlike takies vir Me. Mammabolo te verrig.



